Olke Bolke

Die hele app het ontstaan rondom die liedjie. Dit het 'n bitter lekker wysie, wat al hoe vinniger word soos die liedjie vorder.